Andrew Wilson (gebore 22 Augustus 1964) is 'n Amerikaanse akteur, regisseur, en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Bottle Rocket (1996), The Royal Tenenbaums (2001), Idiocracy (2006), en Whip It (2009).

Filmografie Rolprente 1996: Bottle Rocket 2001: The Royal Tenenbaums 2005: The Wendell Baker Story 2006: Idiocracy 2006: Church Ball 2009: Whip It 2014: Druid Peak 2016: Black Road 2017: Time Trap Juarez 9

Video's 2004: Strangers on a Train : A Hitchcock Classic

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1964 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu