Michael Trucco (gebore 22 Junie 1970) is 'n Amerikaanse akteur en regisseur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Next (2007) en Hush (2016), en in die televisiereekse Pensacola: Wings of Gold (1997) en Battlestar Galactica (2004).
Filmografie Rolprente 1998: Confessions of a Sexist Pig 2007: Next 2011: We Are All Cylons 2016: Hush 2017: The Bye Bye Man Through the Glass Darkly The Last Transport
Televisiereekse 1997: Pensacola: Wings of Gold 2004: Battlestar Galactica 2011: Fairly Legal 2014: Killer Women 2021: Midnight Mass
Televisierolprente 2004: Perfect Romance 2006: Him and Us 2010: Meteor Storm Chiefs
Video's 2002: Wishmaster 4: The Prophecy Fulfilled 2009: Battlestar Galactica: The Plan 2015: Emissaries: Galacticon III
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1970 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu