Michael Talbott (gebore 2 Februarie 1955) is 'n Amerikaanse akteur en regisseur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente First Blood (1982), National Lampoon's Vacation (1983), en Manhunter (1986), en in die televisiereeks Miami Vice (1984).

Filmografie Rolprente 1977: The Reunion 1982: First Blood 1983: National Lampoon's Vacation 1986: Manhunter Alexander's Bridge

Televisiereekse 1984: Miami Vice 2001: The Fighting Fitzgeralds

Televisierolprente 1996: Jack Reed: Death and Vengeance

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1955 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu