Scott Takeda (gebore 21 Maart 1967) is 'n Amerikaanse akteur, vervaardiger, en regisseur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Everything Must Go (2010), Dallas Buyers Club (2013), Gone Girl (2014), en Whiskey Tango Foxtrot (2016).
Filmografie Rolprente 2010: Everything Must Go 2013: Dallas Buyers Club 2014: Gone Girl 2016: Whiskey Tango Foxtrot
Televisiereekse 2001: Busted 2014: AfterBuzz TV's Spotlight On
Televisierolprente 2007: Accidentally Famous
Eksterne skakels
Kategorie:Lewende mense Kategorie:Geboortes in 1967 Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu