Kevin Symons (gebore 2 Februarie 1971) is 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprent Alvin and the Chipmunks (2007) en in die televisiereekse NCIS (2003), Parks and Recreation (2009), en Best Friends Whenever (2015).
Filmografie Rolprente 2007: Alvin and the Chipmunks
Televisiereekse 2003: NCIS 2004: Darcy's Wild Life 2009: Parks and Recreation 2015: Best Friends Whenever
Eksterne skakels
Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu Kategorie:Geboortes in die 1970's