Pawel Szajda (gebore 13 Januarie 1982) is 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Under the Tuscan Sun (2003), Venom (2005), en Imperium (2016).

Filmografie Rolprente 2003: Under the Tuscan Sun 2005: Venom 2007: Death Without Consent 2009: Tatarak 2011: The Winner 2016: Imperium

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1982 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu