duimnael|250px|Noorweë in 1265 duimnael|250px|Denemarke-Noorweë tot 1814

Byna alle eertydse Noorse kolonies is deur Denemarke oorgeneem, maar Noorweë besit steeds 'n aantal oorsese gebiede.

Noorse kolonies

Europa

Faroëreilande (1100 - 1814, nou Deens) Ysland (1260 - 1814, tot 1918 Deens) Svalbard (1920 - hede) Jan Mayen (1925 - hede)

Noord-Amerika

Groenland (1260 - 1814, nou Deens) Eirik Raudes Land (Oos-Groenland, 1932-1933)

Kortstondige kolonies wat nou deel vorm van oostelike Kanada:

Helluland Markland Vinland

Antarktika (Territoria)

(onbewoon)

Bouvet-eiland (1929 - hede) Peter I-Eiland (1929 - hede) Koningin Maudland (1939 - hede)