Dibeke of skununu (ook bekend as Nikkies, Skaloulo en Kimberley JimIOL Kids learn to be game for traditional sports) is 'n balspeletjie inheems aan Suid-Afrika met spanne van twaalf spelers elk wat beurte neem as aanvallers en verdedigers wat lopies probeer behaal.Traditional African Sports and Games: Nguni Stick Fighting , besoek op 9 Desember 2006 Die sport is 'n sokkeragtige weergawe van stingers of dodge ball wat met 'n plastiek bal gespeel word. Die bal word sover as moontlik van die verdedigende span af geskop en dan word daar oor die veld gehardloop terwyl gepoog word om nie deur die bal getref te word nie.1st South Africa Indigenous Games , besoek op 9 Desember 2006

Verwysings

Kategorie:Balsporte Kategorie:Sport in Suid-Afrika Kategorie:Sport