Willard E. Pugh (gebore 16 Junie 1959) is 'n Amerikaanse akteur en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente The Hills Have Eyes Part II (1984), The Color Purple (1985), RoboCop 2 (1990), en Air Force One (1997).
Filmografie Rolprente 1982: Divided We Fall 1984: The Hills Have Eyes Part II 1985: The Color Purple 1988: Traxx 1990: RoboCop 2 1997: Air Force One 2007: Mil Mascaras vs. the Aztec Mummy
Televisiereekse 1985: MacGruder and Loud 1989: The California Raisin Show
Televisierolprente 1996: Circle of Pain
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1959 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu