Ptolemy Slocum is 'n Amerikaanse akteur, regisseur, en kinematograaf. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Hitch (2005) en Would You Rather (2012), en in die televisiereeks Westworld (2016).
Filmografie Rolprente 2004: The Overlookers 2005: Hitch 2012: Would You Rather 2013: Detour 2016: Wild Oats
Televisiereekse 2008: Puppy Love 2012: Let's Big Happy 2012: Honest Trailers 2013: BBQ Dads 2016: Westworld
Televisierolprente 2015: Lunch
Video's 2017: City Slickers in Westworld
Eksterne skakels
Kategorie:Lewende mense Kategorie:Geboortes in 1975 Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu