John Prosky is 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Bowfinger (1999) en Straight Outta Compton (2015), en in die televisiereekse True Blood (2008) en Scandal (2012).
Filmografie Rolprente 1999: Bowfinger 2014: The Park Bench 2015: Straight Outta Compton
Televisiereekse 2008: True Blood 2012: Scandal 2017: Conrad
Eksterne skakels
Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu Kategorie:Geboortes in 1962