Versailles 280px Kaart Wapen 180px|center 90px|center Vlag 90px|center Land Région (gewes) 20px Île-de-France Département 20px Yvelines Koördinate Stigting 1038 Oppervlakte: - Totaal 26,18 vk km Hoogte bo seevlak 103-180 m Bevolking: - Totaal (2009) 86 477 - Bevolkingsdigtheid 3 303/vk km Tydsone UTC +1 - Somertyd UTC +2 Burgemeester François de Mazières Amptelike webwerf versailles.fr
duimnael|links|250px|Kasteel van Versailles Versailles is 'n stad wat ongeveer 19km suidwes van Parys, Frankryk, geleë is. Dit is veral bekend vir die paleis van Versailles wat deur Lodewyk XIII gebou en deur sy seun Lodewyk XIV uitgebrei is.
Naas die wêreldberoemde kasteel, is daar ook ander besienswaardighede waaronder: Die katedraal Saint-Louis de Versailles, gebou tussen 1743 en 1754 Die kerkgebou Église Notre-Dame de Versailles, gebou tussen 1684 en 1686
Belangrike geskiedkundige wêreldgebeure het hier plaasgevind, waaronder: Die Vrede van Versailles (1783) Die proklamasie van die Duitse Keiserryk (1871) en Die Verdrag van Versailles (1919) na afloop van die Eerste Wêreldoorlog
Onderwys Universiteit van Versailles
Kategorie:Nedersettings in Île-de-France