Świnoujście 280px Kaart Wapen 180px|center 50px|center Vlag 60px|border|center Land Woiwodskap 20px Wes-Pommere Koördinate Stigting 12de eeu Stadstatus 1765 Oppervlakte: - Totaal 197,23 vk km Hoogte bo seevlak 5 m Bevolking: - Totaal (2010) 40 759 - Bevolkingsdigtheid 207,4/vk km Tydsone MET (UTC +1) - Somertyd MEST (UTC +2) Klimaat - Tipe Kontinentaal-gematig - Gemiddelde jaarlikse temperatuur - - Gem. temp. Januarie/Julie - - Gemiddelde jaarlikse neerslae - mm Burgemeester Janusz Żmurkiewicz Amptelike Webwerf swinoujscie.pl
duimnael|links|200px|Ligging van Świnoujście Świnoujście (Duits en voorheen: Swinemünde) is 'n Poolse stad in die woiwodskap Wes-Pommere met sowat 41 000 inwoners. Świnoujście lê langs die Oossee in die uiterste noordweste van Pole teen die grens met die Duitse deelstaat Mecklenburg-Voorpommere. Die stad is op die drie eilande Usedom (Uznam), Wollin (Wolin) en Kaseburg (Karsibór) aan die Szczecin-strandmeer geleë en is die voorhawe van Szczecin. In Świnoujście uitmond die Swine (Świna), een van drie takke van die Oder, in die Oossee.
In die herfs van 1945 het Świnoujście onder Poolse administrasie gekom en is die oorspronklike Duitse bevolking verdryf.
Kategorie:Nedersettings in Pole Kategorie:Nedersettings langs die Oossee