Middelburg kan wees:
Middelburg, België, deelgemeente van Maldegem in België Middelburg, eiland ('Eua), naam wat deur Abel Tasman aan 'n eiland in Tonga gegee is; nie meer in gebruik Middelburg, Mpumalanga, dorp in Suid-Afrika. (Voor 1994 bekend as Middelburg, Transvaal) Middelburg, Oos-Kaap, dorp in Suid-Afrika Middelburg, Suid-Holland, dorpie naby Reeuwijk in Nederland Middelburg, Zeeland, hoofstad van die Nederlandse provinsie Zeeland