Michael Muhney (gebore 12 Junie 1975) is 'n Amerikaanse akteur, skrywer, en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprent Columbus Day (2008) en in die televisiereekse The Young and the Restless (1973), JAG (1995), en Veronica Mars (2004).

Filmografie Rolprente 2000: Love 101 2001: Nicolas 2006: Lovers, Liars and Lunatics 2008: Columbus Day 2008: No Man's Land: The Rise of Reeker 2010: The Portal 2011: Act Your Age 2011: American Decaf

Televisiereekse 1973: The Young and the Restless 1995: JAG 1998: Real Life 1999: Turks 2000: The Huntress 2004: Veronica Mars

Televisierolprente 2000: Virtual Nightmare 2001: Everything But the Girl 2014: Correcting Christmas

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1975 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu