Hierdie is 'n Chinese naam; die familienaam is Yuan.

Yuan Longping (Chinees: 袁隆平; 7 September 1930 – 22 Mei 2021) was 'n Chinese onderwyser en landboukundige, bekend daarvoor dat hy die eerste hibriederys verskeidenheid ontwikkel het in die 1970s.

Hibriederys word sedertdien in dosyne lande in Afrika, Amerika en Asië verbou — dit voorsien 'n standhoudende voedselbron in areas met 'n hoë risiko van hongersnood.Groot Chinese Hongersnood Vir sy bydraes word Yuan deur die Chinese media die "Vader van hibriederys" genoem.

Verwysings

Kategorie:Geboortes in 1930 kategorie:Sterftes in 2021 Kategorie:Chinese Kategorie:Bioloë