Ebon Moss-Bachrach (gebore 19 Maart 1977) is 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die televisiereekse Girls (2012) en The Punisher (2017).
Filmografie Rolprente 2003: Death of a Dynasty 2005: Road 2006: The Lake House 2006: Out There 2006: Wedding Daze 2012: Come Out and Play 2013: The Volunteer 2018: The Big Take 2018: Good Posture
Televisiereekse 2012: Girls 2017: The Punisher
Televisierolprente 2002: Porn 'n Chicken 2009: A NY Thing
Video's 2009: T Takes: Brooklyn '09 Episode 5
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1977 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu