Parris Mosteller (gebore 5 Julie 2001) is 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Into the Wild (2007) en Judy Moody and the Not Bummer Summer (2011), en in die televisiereeks Worst Week (2008).

Filmografie Rolprente 2007: Into the Wild 2011: Judy Moody and the Not Bummer Summer

Televisiereekse 2008: Worst Week

Eksterne skakels

Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu Kategorie:Geboortes in 2001