Tim Morton (gebore 5 Mei 1984) is 'n Amerikaanse akteur, kinematograaf, en regisseur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Away (A)wake (2005), Team Picture (2007), New Cops (2016), en Body Swap (2019).

Filmografie Rolprente 2005: Away (A)wake 2005: Dollars and Signs 2007: Team Picture 2010: Holy Land 2011: Scattered Junk 2012: Pilgrim Song 2014: As It Is in Heaven 2016: New Cops 2019: Body Swap The Hopewell Haunting

Video's 2008: Ginger Sand

Eksterne skakels

Kategorie:Amerikaanse rolprentregisseurs Kategorie:Lewende mense Kategorie:Geboortes in 1984 Kategorie:Amerikaanse rolprentvervaardigers Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu