Justin Mortelliti (gebore 30 Augustus 1980) is 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprent The Collection (2012) en in die televisiereekse Numb3rs (2005), Orange Is the New Black (2013), en TURN: Washington's Spies (2014).
Filmografie Rolprente 2012: The Collection
Televisiereekse 1999: Destination Stardom 2005: Numb3rs 2013: Orange Is the New Black 2014: TURN: Washington's Spies
Video's 2017: Running for Office
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1980 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu