John Morris (gebore 2 Oktober 1984) is 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente The Nightmare Before Christmas (1993), Toy Story (1995), Toy Story 2 (1999), en Toy Story 3 (2010).
Filmografie Rolprente 1993: The Nightmare Before Christmas 1995: Toy Story 1999: Toy Story 2 2010: Toy Story 3
Televisiereekse 2008: Disney Get Connected
Eksterne skakels
Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu