Robert Michael Morris is 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die televisiereekse The Comeback (2005), How I Met Your Mother (2005), The Class (2006), en Running Wilde (2010).

Filmografie Televisiereekse 2005: The Comeback 2005: How I Met Your Mother 2006: The Class 2010: Running Wilde

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1940 Kategorie:Sterftes in 2017 Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu