Aaron Lohr (gebore 7 April 1976) is 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Newsies (1992), D2: The Mighty Ducks (1994), A Goofy Movie (1995), en Rent (2005).
Filmografie Rolprente 1992: Newsies 1994: D2: The Mighty Ducks 1995: A Goofy Movie 2005: Rent 2008: The Wreck
Televisiereekse 1987: Bustin' Loose 2012: Rogue Cop School
Televisierolprente 2000: Daydream Believers: The Monkees' Story
Video's 1984: Deniece Williams: Let's Hear It for the Boy
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1976 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu