Scotty Leavenworth (gebore 21 Mei 1990) is 'n Amerikaanse akteur en komponis. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente The Green Mile (1999), Erin Brockovich (2000), Donnie Darko (2001), en Life as a House (2001).

Filmografie Rolprente 1999: The Green Mile 2000: Erin Brockovich 2001: Donnie Darko 2001: Life as a House 2010: Slow Moe

Televisiereekse 2001: Philly

Televisierolprente 1999: The Soul Collector

Eksterne skakels

Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu