Scott Lawrence (gebore 27 September 1963) is 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Avatar (2009) en Star Trek: Into Darkness (2013), en in die televisiereekse JAG (1995) en Fear the Walking Dead (2015).
Filmografie Rolprente 2009: Avatar 2013: Star Trek: Into Darkness 2015: Equals
Televisiereekse 1990: Bagdad Cafe 1995: JAG 1998: Brimstone 2015: Fear the Walking Dead 2016: Spark 2017: Mr. Mercedes 2018: Star Wars Resistance
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1963 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu