Heerenveen (Wes-Fries: It Hearrenfean) lê in die Nederlandse provinsie Friesland, met 'n oppervlakte van omtrent 198 km² en sowat 51 000 inwoners (2021). Die ontstaan van die dorp is te danke aan die stigting van die maatskappy Skoterlandse Kompanjie.

Plekke Plekke in die munisipale gebied van Heerenveen:

Bontebok (Bontebok), De Knijpe (De Knipe), Gersloot (Gersleat), Heerenveen (It Hearrenfean), Hoornsterzwaag (Hoarnstersweach), Katlijk (Ketlik), Jubbega (Jobbegea), Luinjeberd (Lúnbert), Mildam (Mildaam), Nieuwehorne (Nijhoarne), Nieuweschoot (Nijskoat), Oranjewoud (Oranjewâld), Oudehorne (Aldehoarne), Oudeschoot (Aldskoat), Terband (Terbant) en Tjalleberd (Tsjalbert).

Geboortes Klaas Runia (1926-2006), dominee, teoloog en joernalis

Naburige munisipaliteite

Eksterne skakels Amptelike webwerf VVV Heerenveen (toerisme)

Kategorie:Nedersettings in Friesland Kategorie:Stede in Nederland