Colin Hanlon is 'n Amerikaanse akteur en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprent See You in September (2010) en in die televisiereekse Modern Family (2009), Submissions Only (2010), en The Sinner (2017).
Filmografie Rolprente 2010: See You in September 2018: Yes
Televisiereekse 2009: Modern Family 2010: Submissions Only 2017: The Sinner
Eksterne skakels
Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu