Lance Gross (gebore 8 Julie 1981) is 'n Amerikaanse akteur en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprent Temptation: Confessions of a Marriage Counselor (2013) en in die televisiereekse Grey's Anatomy (2005), House of Payne (2006), en Sleepy Hollow (2013).

Filmografie Rolprente 2012: The Last Fall 2013: Temptation: Confessions of a Marriage Counselor

Televisiereekse 2005: Grey's Anatomy 2006: House of Payne 2011: Milk & Honey 2013: Sleepy Hollow 2014: Crisis 2018: The Bobby Brown Story

Televisierolprente 2012: Steel Magnolias 2017: When Love Kills: The Falicia Blakely Story 2017: The Trustee

Video's 2010: T.I. Feat. Keri Hilson: Got Your Back 2012: Kelly Rowland: Keep It Between Us

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1981 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu