Jason Gould (gebore 29 Desember 1966) is 'n Amerikaanse akteur, regisseur, en skrywer. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente The Big Picture (1989), Say Anything... (1989), The Prince of Tides (1991), en Boys Life 3 (2000).
Filmografie Rolprente 1989: The Big Picture 1989: Say Anything... 1991: The Prince of Tides 1996: Subterfuge 2000: Boys Life 3
Televisierolprente 2013: Barbra Streisand: Back to Brooklyn
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1966 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu