Tom Goss (gebore 30 April 1981) is 'n Amerikaanse akteur, komponis, en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Out to Kill (2014), Confessions (2016), en Shared Rooms (2016).
Filmografie Rolprente 2014: Out to Kill 2016: Confessions 2016: Shared Rooms 2017: Hooked
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1981 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu