Zachary Gordon (gebore 15 Februarie 1998) is 'n Amerikaanse akteur en regisseur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Georgia Rule (2007), Diary of a Wimpy Kid (2010), en Diary of a Wimpy Kid: Dog Days (2012), en in die televisiereeks Dead of Summer (2016).
Filmografie Rolprente 2007: Georgia Rule 2010: Diary of a Wimpy Kid 2011: Diary of a Wimpy Kid: Rodrick Rules 2012: Diary of a Wimpy Kid: Dog Days 2014: The Boxcar Children 2015: Killing Animals 2018: Eric Animations
Televisiereekse 2007: Ni Hao, Kai-Lan 2013: The Reelz Show 2013: Skylanders Boomcast 2016: Dead of Summer
Televisierolprente 2008: David's Situation 2012: Bubble Puppy's Fin-tastic Fairytale Adventure 2012: The Unprofessional 2013: Pete's Christmas 2016: Pals
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1998 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu