70px|links|Vlag van die Woiwodskap Kujawië-Pommere WoiwodskapKujawië-Pommere Kaart 180px Wapen en vlag 75px|Wapen van die Woiwodskap Kujawië-Pommere 150px|Vlag van die Woiwodskap Kujawië-Pommere Basiese gegewens Setel van die woiwode: Bydgoszcz (Bromberg) Setel van die parlement: Toruń (Thorn) Woiwode: Marzanna Drab Woiwodskapsmaarskalk: Waldemar Achramowicz Grootste stad: Bydgoszcz ISO 3166-2: PL-KP Nommerplate: C Bevolking: 2 068 809 (30 Junie 2009) Bevolkingsdigtheid: 115 inw. per km² Geografie Oppervlakte: 17 969 km² - waarvan land: ? km² - waarvan water: ? km² Strekking: Noord-suid: tot 150 kmWes-oos: tot 158 km Hoogste punt: ? m bo seevlak Laagste punt: ? benede seevlak Landskapstruktuur Bosse: ? % Waterliggame: ? % Landbou: ? % Ander: ? % Administratiewe verdeling Selfregerende stede: 4 Powiat (distrikte): 19 Munisipaliteite: 144

Kujawië-Pommere (Pools: Województwo Kujawsko-Pomorskie) is 'n Woiwodskap in sentraal-noord Pole. Die Woiwodskap is opgerig op 1 Januarie 1999 en bestaan uit die voormalige Woiwodskappe Bydgoszcz, Toruń en Włocławek. Die administratiewe sentra is Bydgoszcz en Toruń.

Grootste stede stede met meer as 20 000 inwoners 24px Bydgoszcz (Bromberg) – 367 054 24px Toruń (Thorn) – 200 080 24px Włocławek (Leslau) – 119 939 24px Grudziądz (Graudenz) – 100 024 24px Inowrocław – 78 011 24px Brodnica (Strasburg) – 27 588 24px Świecie (Schwetz) – 25 968 24px Chełmno (Culm) – 20 428

Administratiewe indeling regs|400px

Selfstandige stede Bydgoszcz (Bromberg) Grudziądz (Graudenz) Toruń (Thorn) Włocławek (Leslau)

Distrikte 1. Aleksandrów 2. Brodnica 3. Bydgoszcz 4. Chełmno 5. Golub-Dobrzyń 6. Grudziądz 7. Inowrocław8. Lipno 9. Mogilno 10. Nakło 11. Radziejów 12. Rypin 13. Sępólno14. Świecie 15. Toruń 16. Tuchola 17. Wąbrzeźno 18. Włocławek 19. Żnin

Eksterne skakels

Amptelike webtuiste van Kujawië-Pommere

Kujawie-Pommere