Gebeure Croesus neem die Persiese stad Pteria oor en maak die inwoners slawe. Die veldslag van Pteria word geveg tussen Croesus van Lidië en Kores die Grote.

Geboortes

Sterftes Anaximander (sommige bronne gee 545 v.C. of 546 v.C.) Thales van Miletus

-92