duimnael|links|Elbevloed op 22 Maart 2005
Die Elbe (Tsjeggies: Labe, Nederduits: Elv) is 'n rivier in Tsjeggië en Duitsland met 'n lengte van 1 091 kilometer (678 myl). Die rivier vloei deur die Duitse deelstate Sakse, Brandenburg, Sakse-Anhalt, Mecklenburg-Voorpommere, Nedersakse, Hamburg en Sleeswyk-Holstein en mond uit in die Noordsee by Cuxhaven. Die grootste stede, wat in Duitsland aan die Elbe geleë is, is Dresden, Maagdenburg en Hamburg.
Eksterne skakels
http://www.rivernet.org/elbe/welcomed.htm http://www.arge-elbe.de/ http://www.wetteronline.de/pegel/pegelhtml/Elbe.htm http://www.elbetreff.de/ http://www.umwelt.sachsen.de/lfug/hwz/inhalt_re.html
Kategorie:Brandenburg Kategorie:Hamburg Kategorie:Mecklenburg-Voorpommere Kategorie:Nedersakse Kategorie:Riviere in Duitsland Kategorie:Riviere in Tsjeggië Kategorie:Sakse-Anhalt Kategorie:Sakse Kategorie:Sleeswyk-Holstein