Aurora kan na die volgende algemene onderwerpe verwys: Aurora (astronomie), 'n atmosferiese verskynsel wat soms by die pole waargeneem kan word. Aurora (mitologie), die godin van die dagbreek in Romeinse mitologie. Aurora (kruiser), die skip wat die Russiese Rewolusie in 1917 ingelui het met 'n enkele kanonskoot. Rederykerskamer Aurora

Aurora mag ook na die volgende verwys:

Geografiese plekke In Suid-Afrika Aurora, Wes-Kaap In Kanada Aurora, Ontario Aurora Cable Internet Aurora Vervoer In die VSA Aurora, Colorado Aurora, Oregon