Chris Clanton is 'n Amerikaanse akteur, regisseur, en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente All in the Game (2011), Sleeping with Fate (2013), en Mega Shark vs. Kolossus (2015), en in die televisiereeks The Wire (2002).

Filmografie Rolprente 2009: Torn 2010: Razorblade City 2011: All in the Game 2013: Sleeping with Fate 2015: Mega Shark vs. Kolossus

Televisiereekse 2002: The Wire 2016: The Unrest: Web

Eksterne skakels

Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu