Anthony Clark (gebore 4 April 1964) is 'n Amerikaanse akteur, skrywer, en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Dogfight (1991), The Thing Called Love (1993), en The Rock (1996), en in die televisiereeks Yes, Dear (2000).

Filmografie Rolprente 1991: Dogfight 1993: The Thing Called Love 1996: The Rock 2000: Killing Cinderella 2005: Say Uncle 2012: My Uncle Rafael

Televisiereekse 1996: Boston Common 1997: Soul Man 2000: Yes, Dear 2000: Funny Flubs & Screw-Ups

Video's 1995: Hourglass 2006: Our Friend River 2006: The Thing Called Love: A Look Back

Eksterne skakels

Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu