Athlone Baile Átha Luain 280px Kaart Wapen 160px|center 90px|center Vlag  Land 20px Ierland  Koördinate 53°43' N, 7°95' W Stigting omtrent 100  Hoogte bo seevlak 56 m Bevolking:    - Totaal (sensus van 2011) 21 800  Provinsie Leinster & Connaught  Graafskap Westmeath & Roscommon Tydsone UTC +0  - Somertyd UTC +1 Burgemeester Alan Shaw (FG) Amptelike Webwerf www.athlone.ieAthlone (Iers: Baile Átha Luain, wat letterlik "stad by die Luandrif" beteken), is 'n dorp in die Republiek Ierland met 'n bevolking van 21 800 volgens die sensus van 2011.

Athlone is teen die Leerivier en aan die suidelike oewer van die Inisfreemeer, sowat 130 kilometer wes van Tullamore, geleë. Die dorp lê eweneens naby die geografiese sentrum van Ierland en die grense van twee graafskappe (counties) en provinsies. Alhoewel die westelike gedeelte van Athlone in die graafskap Roscommon lê, is die graafskap Westmeath se grens weens administratiewe redes tot by Athlone se dorpsgrens verskuif.

Kategorie:Nedersettings in die Ierse Republiek