Ser'Darius Blain (gebore 10 Maart 1987) is 'n Amerikaanse akteur, skrywer, en regisseur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Star Trek: Into Darkness (2013), Jumanji: Welcome to the Jungle (2017), en The Last Full Measure (2018), en in die televisiereeks Charmed (2018).

Filmografie Rolprente 2013: Star Trek: Into Darkness 2017: Jumanji: Welcome to the Jungle 2018: The Last Full Measure 2018: Drop City

Televisiereekse 2012: Jane by Design 2012: Black Book 2018: Charmed

Televisierolprente 2018: The 26th Annual Movieguide Awards

Video's 2012: Private War 2012: Dancing with the 'Footloose' Stars 2012: Everybody Cut: The Stars of 'Footloose''' 2012: Belizean James: No Gold Anything''

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1987 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu