Stephen Bishop (gebore 14 September 1970) is 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente The Rundown (2003), Moneyball (2011), Battleship (2012), en Safe House (2012).

Filmografie Rolprente 2003: The Rundown 2006: Sam's Lake 2010: The Company We Keep 2011: Moneyball 2012: Battleship 2012: Safe House 2017: Til Death Do Us Part Chagrin Singleholic The Fastest Man Alive

Televisiereekse 2011: London Garcia Entertainment Show 2017: Imposters

Televisierolprente 2018: Coins for Christmas

Video's 2012: Moneyball: Drafting the Team

Eksterne skakels

Kategorie:Lewende mense Kategorie:Geboortes in 1970 Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu