Gil Birmingham (gebore 13 Julie 1953) is 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Twilight (2008), The Twilight Saga: Breaking Dawn - Part 1 (2011), Hell or High Water (2016), en Wind River (2017).

Filmografie Rolprente 2008: Twilight 2010: RingCon 2010 2011: The Twilight Saga: Breaking Dawn - Part 1 2011: California Indian 2011: Shouting Secrets 2012: Crooked Arrows 2016: Hell or High Water 2016: Te Ata 2017: Wind River

Televisiereekse 1997: The Legend of Calamity Jane 2002: Body & Soul

Televisierolprente 2016: Dr. Del Scalped

Video's 2016: Hell or High Water: Filmmaker Q & A

Eksterne skakels

Kategorie:Lewende mense Kategorie:Geboortes in 1953 Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu