Logan Bartholomew (gebore 9 Februarie 1984) is 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente American Wedding (2003) en The Genesis Code (2010).
Filmografie Rolprente 2003: American Wedding 2006: Love's Abiding Joy 2010: The Genesis Code 2013: The Ultimate Life
Televisierolprente 2004: Love's Enduring Promise 2005: Love's Long Journey
Eksterne skakels
Kategorie:Lewende mense Kategorie:Geboortes in 1984 Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu