Mando Alvarado is 'n Amerikaanse akteur, skrywer, en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Cruzando (2009) en Cop Out (2010), en in die televisiereekse Tyrant (2014) en Seven Seconds (2018).

Filmografie Rolprente 2009: Cruzando 2010: Cop Out

Televisiereekse 2014: Tyrant 2018: Seven Seconds

Eksterne skakels

Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu