Brad Bell (gebore 4 Oktober 1985) is 'n Amerikaanse skrywer, akteur, en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprent I Want to Get Married (2011) en in die televisiereekse Torchwood (2006) en Husbands (2011).
Filmografie Rolprente 2011: I Want to Get Married
Televisiereekse 2006: Torchwood 2006: Why Can't I Be You? 2011: Husbands
Televisierolprente 2015: The 4th Annual International Academy of Web Television Awards
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1985 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu