Brandon P. Bell (gebore 13 Januarie 1985) is 'n Amerikaanse akteur, skrywer, en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rol in die rolprent Dear White People (2014).
Filmografie Rolprente 2014: Dear White People
Televisiereekse 2011: Real Monkey Nuts 2012: Hollywood Heights 2017: Dear White People 2019: Jerusalem
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1985 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu