Reggie Austin (gebore 7 Januarie 1979) is 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprent The Omen (2006) en in die televisiereekse Notes from the Underbelly (2007), Pretty Little Liars (2010), en Agent Carter (2015).

Filmografie Rolprente 2004: Proud 2006: The Omen

Televisiereekse 2007: Notes from the Underbelly 2008: The Starter Wife 2010: Pretty Little Liars 2010: Life Unexpected 2015: Agent Carter

Televisierolprente 2005: 1/4life 2006: Pink Collar 2007: I'm Paige Wilson 2007: Nurses

Video's 2012: Acts the 3-Man Show

Eksterne skakels

Kategorie:Lewende mense Kategorie:Geboortes in 1979 Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu