Remy Auberjonois (gebore 21 Januarie 1974) is 'n Amerikaanse akteur, vervaardiger, en regisseur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Michael Clayton (2007), The International (2009), Fair Game (2010), en Blood Stripe (2016).

Filmografie Rolprente 1997: Snide and Prejudice 2007: Michael Clayton 2009: The International 2010: Fair Game 2016: Blood Stripe

Televisiereekse 2012: Next Caller

Televisierolprente 1988: Scooby-Doo and the Ghoul School 1988: Cadets

Eksterne skakels

Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu