Keith Andes (12 Julie 1920 – 11 November 2005) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Project X (1949), Clash by Night (1952), en Tora! Tora! Tora! (1970), en in die televisiereeks Birdman (1967).
Filmografie Rolprente 1949: Project X 1952: Clash by Night 1952: Blackbeard, the Pirate 1953: Split Second 1955: A Life at Stake 1956: Pillars of the Sky 1958: The Girl Most Likely 1958: Damn Citizen 1959: Surrender - Hell! 1959: Model for Murder 1964: The Tattooed Police Horse 1970: Tora! Tora! Tora! 1970: Hell's Bloody Devils
Televisiereekse 1956: Sheriffs of the USA 1959: This Man Dawson 1963: Glynis 1965: Paradise Bay 1967: Birdman
Televisierolprente 1955: The Great Waltz 1955: Allen in Movieland 1959: Doctor Mike 1979: The Ultimate Impostor 1980: Blinded by the Light
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1920 Kategorie:Sterftes in 2005 Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu Kategorie:Alumni van die Universiteit Oxford