Vir ander riviere met dieselfde naam, sien die dubbelsinnigheidsbladsy by Blinkwaterspruit.
Die Blinkwaterspruit is 'n sytak van die Komatirivier in Mpumalanga in Suid-Afrika. Die spruit vloei noordwaarts langs die grens met Eswatini.
Kategorie:Riviere in Mpumalanga Kategorie:Komati-sytakke