duimnael|Die Candi Plaosan Die Candi Plaosan is in die middel van die 9de eeu deur koning Rakai Pikatan van Sanjaya en sy vrou Pramodhawarddhani gebou. Sy was die dogter van die Sailendra koning Samaratungga wie die Borobudur gebou het. Plaosan lyk die vereniging van die Sanjayas en Sailendras te simboliseer en daarmee die vereniging van die Hindoeïsme van die Sanjaya en die Boeddhisme van die Sailendra-dinastie.Archaeology: Indonesian Perspective : R.P. Soejono's Festschrift , Lembaga Ilmu Pengetahuan Indonesia, International Center for Prehistoric and Austronesian Studies (Indonesia), Yayasan Obor Indonesia, 2006, ,

Verwysings

Plaosan